Thursday, 12 March 2015

SPUR SE PIENKSOUS

SPUR SE PIENK SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/spur-se-pienksous.html

1 bottel Mayonaise
1 blikkie kondensmelk
1 blikkie fanta lemoen
Meng goed 


Klein hoeveelheid;
1 k mayonnaise

100 ml Fanta lemoen
100 ml Kondensmelk
2 eetl Tamatiesous
Bron: 
 Moira Kemp




SPUR PIENK SOUS 2
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/spur-se-pienksous.html


1 jar whole egg mayo (soos Hellman's)
1/4 teaspoon paprika
1/4 garlic powder
1 teaspoon tomato paste ( nie tamatie sous nie)
1/2 koppie kondensmelk
1/4 koppie water (bietjie meer indien jy die sous meer loop wil he)
1 eetlepel gesmelte botter

Meng goed.  Plaas in yskas oornag sodat al die flavours fuse.



SPUR PIENK SOUS

Ek deel met julle die sous resep wat ek altyd vir Saddles gemaak het. Spur gebruik dit ook. 'Pink sous' 750ml mayo,
eet lepel aromat,
teelepel paprika,
1 blik kondensmelk en
glo dit of nie die secret ingredient is 200ml fanta orange.
Meng hoeveelhede tot smaak,resepte se hoeveelhede is nie altyd akkuraat nie.**
Kookkos Kombuis Malmesbury** 22/12/2015