Wednesday, 25 March 2015

MOSTERD INGEMAAK

                                                        Foto..Helena Kruger


MOSTERD INGEMAAK

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/mosterd-ingemaak.html

HIER HET EK HAAR LEKKER MOSTERD INGEMAAK

Beulagh Lombard
MOSTERD
4 eiers

1 k Asyn helfte wit helfte Bruin
1/2 k suiker[halwe]

5tl Mosterd
knippie sout
Ek gooi all my bestandele in verwerker meng goed gooi in dubbelkoker kook tot gaar bottel warm*B/Bere

Weer het ek lekker MOSTERD INGEMAAK..Maardie resep 3x aangemaak

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/mosterd-ingemaak.html

Hierdie keer net so 6 FYNGEKAPTE PEPPEDEWS bygevoeg
En die ander botteltjies net 2 e HEELKORRELMOSTERD bygevoeg
.Helena Kruger 07/04.2015