Wednesday, 25 March 2015

HUBBARD SQUASH SKIL GEREG



HUBBARD SQUASH SKIL GEREG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/hubbard-squash-skil-gereg.html
Was jou pampoen baie mooi skoon...borsel dit met n borseltjie skoon
Neem jou aartappelskiller en skil jou groen skil mooi af nie te vlak nie[skil eenmaal en skil weer n slag]
Spoel weer af onder koue water en plaas in jou jastrol
Kook tot amper sag in water..so 10min
Water jou gekookte water af en gooi skoon warm water op
skil 1 ui en kap in stukkies voeg dit by
Skil 2 aartappels en voeg dit by
Kook tot jou aartappels sag is en die water amper weggekook is ..[amper droog]
Voeg botter by en sout en peper en 1t suiker
Mash[maak fyn] dit lekker deurmekaar** Lekker Resepte vir die Jongergeslag * 24/03/2015..Helena Kruger


    
                                                                         STAP 1
 


                                                                         STAP 2
 


                                                                     STAP 3