Wednesday, 25 March 2015

KERRIE SKAAPRIB EN LIES




KERRIE SKAAPRIB EN LIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/kerrie-skaaprib-en-lies.html

Sny in mooi porsie [rib en lies] en pak in lae met uie en aartappels in jou stoompot [of kastrol op die stoof] sout en peper ook tussen in nie te veel nie
Maak 1 opgehoogte teelepel kerrie poeier aan met 2 e asyn en 1 t suiker en 1 t Borrie in so 2k water en gooi oor jou vleis en aartappels
Stel Stoompot vir 30min en laat afblaas
Maak 2e Mielieblom[Maziena] aan in bietjie water en roer in laat deurkook sonder deksel en WHALLA julle kan maar eet...Helena Kruger
24/03/2015