Wednesday 25 March 2015

KRIEKET KOEK

KRIEKET KOEK

1 pot slappap
500g beesbiltong, gekerf
8 pannekoeke
1 kg maalvleis
1 pakkie spek, gesnipper
2 koppies kaas, gerasper

Metode
Meng die biltong met die pap.
Maak die maalvleis gaar met speserye van jou keuse.
Braai spek tot bros.
Pak in die volgende lae: pannekoek, bietjie maalvleis, spek, kaas.
Plaas in mikrogolf, verhit, en bedien.
Sluk af met 2 cholesterolpille.#mieliepap; #biltong ; #pannekoek

Bron: rsg - genoem: Hennie se krieket-koek-doepa (Pap, biltong en pannekoek)

No comments:

Post a Comment