Tuesday, 24 March 2015

KLEUTERSKOOL SPYSKAARTE

KLEUTERSKOOL MENUS
Marelise Botha Dag
Een:  hoenderpastei, rys en wortels.
Dag 2: pampoen maalvleis en pap
Dag 3: Macaroni kaas en gemengde groente,
Dag 4: cottage pie en pampoen.
Dag 5: mash hoender en wortels. .....
Dis n week se kos van my kiddy se skool af. Maar ek kan nog aangaan:
 spinasie, sweet patato en chicken breast.....
dag 2 spagetti bolognaise,
dag 3: Rys, viskoekie, pampoen en mielies.
Dag 4 mash, sheba en worsie.
Dag 5: Rys bobotie en ertjies.

 Ek kan nog aangaan maar ek dink hier is n paar idees.

http://www.stepbystepcc.com/menu.html