Tuesday 24 March 2015

OOND SKOONMAAK



Skoonmaak van mikrogolfoond.
1 k Kookwater.

Meng en mikrogolf vir 10 min op Hoog en vee dan die binnekant van die mikrogolf uit, eers met 'n nat lap en daarna met 'n droee doek.


Marlien de Ridder
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/oond-skoonmaak.html

Witasyn in n spuitbottel en die koeksoda is is n bekertjie wat n sif op het. Soos daai 1 wat jy gebruik om meel te strooi. Dan spuit ek enige oppervlak met die asyn en strooi die koeksoda op. Vir hardnekkige vuilgoed, soos bo-oop stoof, los ek dit vir n tydjie en dan vryf ek dit met n sponsie skoon. Het niks meer Handy Andy of derglike skoonmaakmiddels in my huis nie



No comments:

Post a Comment