Friday, 27 March 2015

TUNA EN SPINASIE MUFFINS

TUNA EN SPINASIE MUFFINS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/tuna-en-spinasie-muffins.html
*eie verwerking*
1 blikkie tuna gedreineer
4 eiers
1t sout
2k melk
6e bruismeel
1t bakpoeier
1t heelkorrel mosterd
1k ham fyn gekap
1k spinasie klaar gekook en gedreineer
1k kaas gerasper
1 klein uitjie fyngekap en liggies gebraai en laat afkoel
Meng alles goed saam
Skep in Muffin Pannetjis en bak by 180*C vir 45-50min...hou dit net dop
Baie lekker en lig*Helena Kruger​ 27/03.2015