Thursday 2 April 2015

EIERVRUG EN HABANERO CHILLIE BLATJANG


EIERVRUG EN HABANERO CHILLIE BLATJANG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/eiervrug-en-habanero-chillie-blatjang.html
1.6kg eiervrug blokkies gesny met n lagie sout oorgestrooi in n vergiettes
600g uie fyngekerf
1 komkommer in kwarte gesny en dun skyfies gesny
4 Rooi Habaneros fyn gekerf
4 Jalapenos fyngekerf
125ml Sultanas[halwe koppie]
125ml Cranberries
SOUS
3k Water
2k Asyn
2k Suiker
1t Gemmerpoeier
1/2 k Appelkooskonfyt
1 Pakkie Tamatiepaste
5 Knoffelhuisies fyn gekerf
1/2 t Rooi Peper [halwe]
1/2 t Paprika
1t sout [vir mengsel]
METODE
Na eiervrug so 20min in die sout gele het spoel dit baie goed af en gooi in jou pot
Voeg uie,sultanas,cranberrie,komkommer,knoffel, habaneros en jalapenos by en kook totdat alles gaar is so 30min [plus jou 3k water]
Voeg jou ander bestand. by en kook 15min..As die stroop vir jou temin lyk voeg nog  n koppie water by..[ek hou daarvan dat dit nie te droog is nie]
Maak 2 e Mielieblom[maziena] aan met bietjie water en roer in en kook dit mooi deur
Bottel warm in warm bottels.Helena Kruger​**Dit Brand vreeslik lekker**02/04/2015






 



EIERVRUG ATJAR


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/eiervrug-en-habanero-chillie-blatjang.html
6 eiervrugte, geskil en in blokkies gesny.
7 ui, gekerf.
4 soetrussies, van alle kleure opgekerf.
Knoffel na smaak.
SO MAAK MENS:
Le eiervrug in soutwater vir 30 min.
Dreineer maar muni afspoel nie.
In n kastro
l:
eiervrug en uie met 2k witasyn - 3k suiker - 3 hoogvol teelepels mosterdpoeier - 2 teelepels borrie - 2 eetlepels sout - 2 eetlepels kerriepoeier.
PRUT BAIE STADIG TOT SAG. VERDUK MET MAIZENA EN BOTTEL WARM. ENJOY!!!!!!!**
Beverley Naudé * B/Bere

No comments:

Post a Comment