Tuesday 7 April 2015

HABANERO BRANDSOUS


HABANERO BRANDSOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/habanero-brandsous.html
*eie verwerking Helena*
400g Habaneros baie fyn gekap
2 k Suiker
2 k Asyn
2 t Vars Knoffel fyngekap
2 t Vars Gemmer gerasper...n moet
1 pakkie Tamatiepaste
Kook jou suiker en asyn en as dit kook gooi jou habaneros en ander bestd. by en kook tot jy n lekker stroop het en jy sien jou chillies is gaar so +- 20min..kyk net>Helena Kruger 07/04/2015

No comments:

Post a Comment