Tuesday 7 April 2015

SLAAISOUS INGEMAAK


Hello al ons KOSMATERS* Hoop julle het n baie lekker Paasnaweek gehad.Ek self was ook rustig by my huis maar het my maar self besig gehou....soos altyd met ietsie waarvoor ek baie lief is ..INMAAK..Hier het ek n Slaaisous gemaak wat ek gebottel het..Ja dit is baie lekker.

SLAAISOUS GEBOTTEL
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/slaaisous-ingemaak.html
1k Olie
1k Asyn
1e Mosterdpoeier
2 e Heelkorrelmosterd
6 Knoffelhuisies[groot] fyngekap
6 Peppedews wat ingemaak is fyngekap[mild]
1/2 t Tiemie
1/2 t Chives
1/2 t Swartpeper[grof]
2 e Aromat..jy kan die chillie een ook gebruik vir n byt.
1/2 t Italiaanse Speserye [Kruie]
Gooi alles in n pot en verwarm dit baie goed
Bottel dit in warm bottels en verseel goed Helena Kruger​ 07/04/2015



                                               KRUIE PIEKEL ASYN**Helena Kruger
                                                               28/05/2015


No comments:

Post a Comment