Wednesday, 15 April 2015

HOENDERSLAAI MET PASTA



HOENDERSLAAI MET PASTA
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/hoenderslaai-met-pasta.html
Kook so 4 handevol screw noodles met sout tot net sag en dreineer en laat koud word.
Dan 2 gekookte of gerookte hoender borse (sny in blokkies)
1 klein ui in blokkies gesny
1/2k cheddar kaas in blokkies,
1k ertjies en sampioene in repies gesny,

2 hard gekookte eiers.
Gooi by die afgekoelde noedels.
SLAAISOUS.
Meng saam..
1k mayonnaise,
1/4k knorr ranch slaaisous,
peper en bietjie sout,
1/2k blikkie Nestle room.
As dit na te min lyk gooi nog mayo by (maar ek dink 1k is genoeg)
Meng goed deur.
Dis my eie resep ..
**Hilda Dates Steyn*