Friday 24 April 2015

RAISIN BRAN MUFFINS



Kanadese muffin (RAISIN BRAN MUFFINS)
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/raisin-bran-muffins.html
Bestanddele

2 eiers
Halwe koppie suiker
1½ koppies olie
2 koppies melk of karringmelk
2 koppies Bran (semels)
1 koppie meel
2 teelepels koeksoda
2 teelepels bakpoeier
Halwe teelepel sout
¾ koppie rosyne
¾ koppie klapper

Metode

Klits eiers en melk saam.
Sif droë bestanddele saam.
Meng alles saam, en bak teen 180 grade vir 25 minute.


Die muffins is geneig om vas te sit indien dit sonder die papiertjies gebak word. Spuit dit baie goed of gebruik 'n silikoon pannetjie. 
Bron RSG

No comments:

Post a Comment