Tuesday 12 May 2015

BABAY MARROW FRITTERS

Courgette Fritters /BABY MARROW FRITTERS
lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/babay-marrow-fritters.html
2 medium courgettes (zucchini/baby marrows), grated
Handful of grated cheddar cheese
¼ crated onion
1 TBS coconut flour
1 egg
salt and cayenne pepper to taste
oil for frying

METHOD
Sprinkle baby marrows with salt and toss well. Leave for 10 minutes. Squeeze all the moisture out of the baby marrows, by taking handfuls and squeezing over the sink. Repeat the process with the onion. It must be dry or else the fritters will be soggy. Place in a dry bowl and add coconut flour, grated cheese, egg and sesasoning. Stir to combine. Heat a frying pan with some coconut oil to cook the fritters on each side until golden brown (approx 3 – 5 mins).

BABY MARROW KOEKIES
lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/babay-marrow-fritters.html
2 medium baby marrows
Handvol gerasperde cheddar kaas
1/2 gerasperde ui
1 eetl koekmeel (Banters kan dit vervang met klappermeel)
1 eier
sout en rooipeper na smaak
olie om in gaar te maak (Banters gebruik klapperolie)

METODE:
Rasper die baby marrows en strooi liggies met sout. Laat staan vir 10 minute sodat dit water kan trek. Druk dan al die vog hand vir hand uit die groente.
Doen dieselfde met die uie.
Dit moet so droog as moontlik wees anders is die koekies klewerig.
Skep die groente in 'n bak en gooi die res van die bestanddele by. Meng goed.
Vlakbraai die koekies tot gaar aan albei kante.
Lewer ongeveer 6 koekies.


No comments:

Post a Comment