Monday, 25 May 2015

BILTONG BALLETJIES

FOTO GILLIAN BREDENHANN

Cathy Niemand Bezuidenhout
BILTONG BALLETJIES:
Bestanddele:
227 g roomkaas
3 Hardgekookte eiergele
3-4 E Biltong (fyn)

Metode:
Klits kaas, voeg by eiergele en klits goed. Maak klein balletjies, rol in fyn biltong. Plaas in yskas.