Monday, 25 May 2015

MENEER HEYNS SE SOET HOENDER


Natashia Heyns
MENEER HEYNS SE SOET HOENDER:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/meneer-heyns-se-soet-hoender.html

My man se idee van n soet hoender wat hy in di oond gemaak ht mt foelie toegedraai. Dit was smul lek lekker! Hai kyk hoe skaam raak my man nou toe hy di comments lees lol. Dis baie maklik.

Bestanddele:
Uie
Groen, Rooi en Geelpepers
Hoenderspeserye (na eie smaak)
Hoenderporsies
Chutney
Mayonnaise
Room
Metode:
Hy sny n uie groen rooi en geel peppers in repe en strooi dit op pan sit dan sy klaar gespicede hoender bo op. Hy maak dan n sous mt chutney mayonise en room en voeg bo op. Sit foil bo op in oond vir n uur haal dan foil af en skrooi so evens. BONAPETITE PS. My man wil net byvoeg dis n uitgedinkte resep