Tuesday, 9 June 2015

GRENADELLA & PERSKE JOGURTTERT



Wanda Appelgrein
GRENADELLA & PERSKE JOGURTTERT:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/grenadella-perske-jogurttert.html

BESTANDDELE:
1 Liter grenadella & perske jogurt
1 blik kondensmelk
1 pakkie suurlemoen jellie
125 ml kookwater
1 pakkie tennisbeskuitjies
250 ml room
grenadellapulp en ingelegde perskes vir garnering

METODE:
1.Meng jogurt en kondensmelk
2.Voeg suurlemoen jellie wat in kookwater opgelos is by
3.Meng alles goed saam
4.Gooi in tertbak wat met beskuitjies uitgele is
5.Klits room tot styf en plaas bo-op tert
6.Versier soos verlang met grenadellapulp en ingelegde perskes
(Resep deur Maggi Oliver - Intiem Tydskrif)