Thursday, 18 June 2015

NEUTE LEKKERS


Maggie de Castro
NEUTE LEKKERS:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/neute-lekkers.html

(Peanut clusters)

Bestandele:
150 g sjokolade blok
100 g neute – grof gekap (pekaneute of grondboontjies) Ek hou my grondboontjies heel (my keuse)
Opsioneel:
VERSIERING:
50 gr wit sjokolade

Metode:
Smelt sjokolade en meng neute by.
Skep teelepels vol op ‘n gesmeerde bakplaat en laat stol.Smelt wit sjokolade en drup oor neute/sjokolade vir versiering. Jy kan as jy wil, so bietjie klapper ook byvoeg of bo-oor strooi as dit nog warm is. Bêre in lugdigte houer.
(Kreatiewe Kos Idees)