OUMA SE BROOD
1kg Koekmeel
1 Pakkie droee gis
30ml Olie
30ml Asyn
20ml Sout
10ml Suiker
600ml Lou Water
Meng al die droee bestanddele saam
Meng die water met die asyn en olie
Meng nou die water mengsel met die meel mengsel
Laat rys vir 2-3 ure
Verdeel in 2 broodpanne
Laat weer rys vir n half uur
Bak teen 180*C vir 1h..
Was n japtrap met hierdie resep en die knie was nie so erg nie. Ek het net seker gemaak die deeg rys dubbel sy oorspronklike hoeveelheid .07/06.2015
No comments:
Post a Comment