Saturday, 30 May 2015

WIT SJOKOLADE ROOMKAAS VERSIERSEL


Melanie Scaife
WIT SJOKOLADE ROOMKAAS VERSIERSEL:


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/wit-sjokolade-roomkaas-versiersel.html

Bestanddele:

224g plain cream cheese
1/4 koppie botter
2 slabs wit chocolate
1 T vanilla essence.
Icing sugar.

Metode:
Meng botter en cream cheese saam. Smelt wit chocolate en vinilla. Gooi chocolate mengsel saam met botter mengsel. Meng saam en icing suger word by gevoeg tot mengsel redelik dik is. As jy n resep kry se dit 2 koppies icing suger. Maar te min. Het so 5 koppies in gegooi voor dit gewerk het.