Friday, 10 July 2015

DULCIE SOUS





DULCIES SOUS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/07/dulcie-sous.html

*my eie verwerking Helena*
• ½ k asyn
• 5 eiers
• 1t sout
• 6t suiker
• 3 knoffelhuisies
• 4t gemengde kruie
• 3 k olie
• ½ k pietersielie [1k]*
• 4 sprietuie rofweg gekap[halwe ui]*
¼ t seldery saad*
Knippie peper*

• alles met* het ek ekstra bygevoeg.
.METODE
Plaas alles in n versapper en versap vir. 5 minute,
Bottel en bere in Yskas.lekker saam met enige iets
*Mirandakook*
N.S> DIT IS BAIE LEKKER..