Thursday, 23 July 2015

HOENDER STUFFING


Vincent du Toit

HOENDER VULSEL (STUFFING):

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/07/hoender-stuffing.html

Bestanddele:
8 -10 snye witbrood (sonder korsies)
100g margarien
1 Bruin ui, fyn gekerf
1/2 eetlepel sout
1/2 koppie vars speserye, grof gekerf(sage, tiemie, pietersielie, lourierblare)
1/4 koppie melk indien stuffing te droog.

Metode:
Meng alles saam tot 'n pasta en vul die ou hoendertjie.
Geniet!!!!