Tuesday, 4 August 2015

DRIE VRUGTE MARMELADE MET KANEEL EN WHISKEY


Zelda Rossow

DRIE-VRUGTE MARMELADE MET KANEEL EN WHISKEY:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/drie-vrugte-marmelade-met-kaneel-en.html

1kg gemengde sitrus vrugte ek vat somr n lemoen, n pienk pomelo, en maak d res v d kg. op met suurlemoene en n lemmetjie, net soos jy wil. Sny dit in fyn repies, en laat dit oornag staan in 3liter watr. Vlg. ogg. kook jou vrugte op d stoof tot jy n vuurhoutjie net deur d skil kan druk, gooi dan 2,5kg suiker by. Vir 1kg vrugte kook ek 2 kaneelstokkies by (skep an d einde uit). (Onthou om jou pitte by te kook.. v d pektien.. ek haal d pitte uit as ek d vrugte sny, en sit dit in n moeselien sakkie somr so innie pot, haal ook uit an d einde) Roer dit deur, en verhit stadig, en roer tot d suiker opgelos is, kook dan vinniger tot dit lyk en ruik soos konfyt. Ek gebruik n suiker termometer, dan kook ek dit tot omtrent by 110grade celsius. Jy kan self besluit hoe styf jy dit wil kook, mar by die temp. is dit baie goed. So an d einde se kant, gooi ek 15ml suurlemoen sap by. Tussen in steriliseer ek my bottels, en net voor ek d marmelade in d bottels inskep, gooi en ek net 1 proppie'tjie J&B whiskey in d flesse. Sodra ek d flessies toegedraai het laat ek hulle op d kop Stan v n rukkie, dat d whisky bici deur die storie kan deurgan. En dis dit.. geniet..!


No comments:

Post a Comment