Thursday, 6 August 2015

KAASSKONS TERWYL JY TEEWATER KOOK

KAASSKONS TERWYL JY TEEWATER KOOK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/kaasskons-terwyl-jy-teewater-kook.html

Vinnig,maklik en lekker! Bak Dit sommer Gou terwyl Jy teewater kook.
Koppie meel
Koppie melk
Koppie kaas
10 ml bakpoeier
5 ml Sout

METODE:
Meng alles
Bak By 180°C tot gaar
10-15Min
Bron : Frieda Greyling
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag

WENKE:
Rina Scott Mouton 
Hilda so 50 ml kookolie en 'n eier saam geklits, by mengsel maak dit lekker klam!
Hilda Dates Steyn 
1k koekmeel, 
1k kaas, 
1k melk, 
2t bakpoeier..
Gooi als in ,n bak en meng. Oond 180C vir +/- 15min. Ek het die bietjie meer meel bygegooi. Omtrent 1/4k..6/08/2015>>Foto :Hilda Dates Steyn*