PIESANG POFFERTJIES:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/piesang-poffertjies.html
Bestanddele:
2 koppies meel
Knippie sout
Teelepel bruinsuiker
1eier geklits
2eetlepels botter, gesmelt
1 teelepel vanila
200ml melk
4 groot byna oorryp piesangs
Olie diepbraai
Kaneelsuiker
Metode:
Sif meel sout en suiker saam. Maak holte en voeg res by.
Voeg dan piesangs by en skep lepels vol in olie. Rol in kaneelsuiker as uitkom en geniet. *Lekker Resepte vir die Jongergeslag - foto: Kreatiewe kos idees*
Voeg dan piesangs by en skep lepels vol in olie. Rol in kaneelsuiker as uitkom en geniet. *Lekker Resepte vir die Jongergeslag - foto: Kreatiewe kos idees*
Wat van bakpoeier?
ReplyDelete