Thursday 13 August 2015

MUFFINS VERSUS SKONS

MUFFINS / SKONS
Wat is die verskil tussen muffins en skons?
Expert, sjoe ek weet nie so mooi nie! Ek dink die groot verskil is dat
'n muffin beslag baie slapper is as 'n skon deeg! Ek dink daarom is muffins sagter as skons! Muffins word traditioneel met olie gemaak en 

Skons met die botter invryf metode! Deur die jare het die verskil al minder geword met die blikkie sprite skondeeg ens! Ek hoop dit help! Solank albei met liefde gemaak is, is dit reg!

Bron: Nina Timm 

No comments:

Post a Comment