Thursday, 13 August 2015

BOEREWORS MET AARTAPPELS EN UIE IN SOUS


BOEREWORS MET AARTAPPELS EN UI IN SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/boerewors-met-aartappels-en-uie-in-sous.html

*eie resep Helena*
Aartappels en Boerewors met uie en n lekker bruinvleis-sousie oor in my Slow Cooker
Sny aartappels in skyweS
Sny uie in skywe
Sny wors in stukke
Pak dit sommer so deurmekaar in Slow-Cooker
2e bruinuie-soppoeier
1t heelkorrel mosterd
1e worcestersous
+-2k water
sout en peper
2e sweet-chilli sous meng en gooi oor
Stel op High vir 2h en maak dan jou sousie dikker met miskien Bisto of net bietjie Maziena [jy kan ook lekker vleisaftreksel gebruik in die plek van die water]Helena Chilli Kruger} 8/3/2012