Friday 7 August 2015

ROMERIGE BRANDSOUS VIR PASTA

ROMERIGE BRANDSOUS VIR PASTA
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/romerige-brandsous-vir-pasta.html

Bestanddele

400g maalvleis
swart peper en sout
2 huisies knoffel
1 ui
klein botteltjie pasta sous - die hot&spicy een
250ml room

Braai jou maalvleis en knoffel saam so bietjie olie
Gooi so knertsie water by en braai nog, dit help dat die maalvleis lekker los raak
Gooi jou speserye by
Gooi die botteltjie sous by, saam die room en laat dit stadig prut terwyl jy pasta maak

Bron: koekentert


No comments:

Post a Comment