http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/suurlemoen-kaaskoek.html
Kors:
1 pakkie marie koekies -fyn
1/3 koppie botter - gesmelt
-maak koekies fyn en gooi gesmelte botter by. Druk vas in tert bak. Sit in yskas tot vulsel klaar is.
Vulsel:
1 bakkie maaskaas (smooth cottage cheese)
1 blik kondensmelk
1 pakkie suurlemoen jelly
1 blikkie room - 155g (dessert cream)
1/4 koppie vars suurlemoensap
Metode:
Maak jelly aan met 1koppie kookwater, en laat afkoel. Meng maaskaas en kondensmelk in n bak. Gooi room en afgekoelde jelly by, asook suurlemoensap. Meng als saam en gooi dit in die kors. Sit in yskas vir 90min en geniet.*
Karin Seaman
RETHA SE KAASKOEK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/suurlemoen-kaaskoek.html
1 Blikkie Kondensmelk
80 ml Suurlemoensap
1 Houertjie room
1 Houertjie roomkaas
Botter en Tennisbeskuitjies
Maak kors met botter en tennisbeskuitjies. Meng suurlemoensap en kondensmelk. Voeg room en roomkaas by en meng goed. Gooi bo-op kors en bak vir 10 min @ 180'C
No comments:
Post a Comment