Thursday, 10 September 2015
AARTAPPELSLAAI MET BILTONG
AARTAPPELSLAAI MET BILTONG:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/aartappelslaai-met-biltong.html
Bestanddele:
6 Groot aartappels
250 g biltong(gekerf)
2 middelmatige uie of 1 groot ui fyn gekerf.
15 ml vars gekapte pietersielie
SOUS:
1 koppie Cros & Blackwell mayo
½ Koppie gewone yogurt
½ Koppie kondensmelk
½ t sout
Vars gemaalde swart pepr
Metode:
Kook aartappels in soutwater tot net sag. Spoel af met koue water en trek skille af. Sny in blokkies of skywe soos verkies en plaas in slaaibak. Voeg gekerfde biltong en ui by. Meng die sous en gooi bo-oor. Meng goed deur en verkoel in yskas. Lewer 8 porsies.
(Liplekker; foto: Bak en Brou Resepte)
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
Labels:
Slaaie / Slaai Souse
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment