Saturday 19 September 2015

HONDEBESKUITJIE IDEES





DOG BISCUITS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/hondebeskuitjie-idees.html

2 cups flour (2 koppies koekmeel)
1 ½ cups mealie-meal (1 ½ koppie mieliemeel)
½ cup dripping or skimmed fat from your game stock (½ koppie vet of vet van wild kookvleis)
1 ½ stock cubes (chicken or beef) crushed and stirred into: (1 ½ bief of hoender vleisaftreksel blokkies gemeng met):
1 1/2 cups of cold water ( 1 ¼ koppie koue water)


Mix flour and mealie-meel together. Thoroughly rub in the fat then add the stock and mix well.
Roll into balls, flatten and pop onto greased baking tray. Use a knife to score each biscuit in the middle and bake at 200 degrees C for about 30 minutes until brown and firm. Cool and store.
**
Mare Nieuwoudt**
RADIO LAEVELD KONKOKSIE.


PEANUT BUTTER DOG BISCUITS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/hondebeskuitjie-idees.html
250ml Water
125ml plain peanut butter
30ml oil
375ml wholeweat flour
375ml white flour
Preheat oven to 180c
Combine peanut butter, water & oil.
Add flour (1cup at time) to form a dough.
Knead dough into a firm ball and roll out on a slightly floured surface to about 6mm thick.
Cut into shapes with cookie cutters.
Place onto ungreased baking sheet.
Bake for 20min.


HONDE BESKUITJIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/hondebeskuitjie-idees.html
BY IDEES
70 ml (65 g) sagte margarine
10 ml Marmite
140 ml (75 g) melkpoeier
1 groot eier
715 ml (500 g) volkoringmeel
125 ml (50 g) biltongpoeier
1 Meng die margarien en Marmite saam en voeg 220 ml warm water by. Roer die melkpoeier en eier by om ’n gladde pasta te kry.
2 Voeg die meel en biltong bietjies-bietjies by. Knie vir vyf minute en rol tot 1 cm dik uit. Sny hondebeen-vorms daaruit en pak dit op ’n gesmeerde bakplaat.
3 Bak die beskuitjies in die verhitte oond vir 50 minute tot goudkleurig. Laat afkoel en hard word en bêre in ’n lugdigte houer.**

Anna-Marie Hennop*


MY “BEENO” RESEP

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/hondebeskuitjie-idees.html
2 1/2 cups all-purpose flour
3 ½ cups brown bread flour
1 ½ cup maize meal
2 cups oats
2 eggs
1 tsp salt
1 cups beef stock made with 2 cubes
1 cup full cream milk
1 packet oxtail soup
1 cup oil
1 desert spoon crushed garlic
Instructions
Preheat oven to 150 degrees C. Combine, in a big bowl, the flours, meal, oats, soup powder and salt.
Add the liquid to the dry ingredients. Knead about 3 minutes. Add more milk if necessary. The dough should be stiff.
Flour a board with cornmeal and roll out the dough to a thickness of 1/4 inch Cut out biscuits with cookie cutters in appropriate shapes, and place on greased cookie sheets. Bake the biscuits for 45 minutes at 150 degrees C.**

Rentia van der Merwe*
VARSASEM-KOEKIES VIR HONDEKINDERS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/hondebeskuitjie-idees.html
500ml rysmeel
300ml hoenderaftreksel verkieslik tuisgemaak
1 ekstragroot eier
60ml vars pietersielie gekap
250ml volgraanmeel
Meng al die bestandele saam. Knie tot goed gemeng – gebruik meer volgraanmeel indien nodig. Rol die deeg uit tot ‘n dikte van 1.5cm en druk vormpies daaruit of sny dit in blokkies. Bak 60-90min lank by 150°C. *Tuis*



BRAKKIEKOEK

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/hondebeskuitjie-idees.html
(1 koek of 4 groot muffins)
250g maer maalvleis
1 gerasperde wortel
75g hawermout
75g meel
30g botter
3 groot eiers
250ml ongegeurde jogurt
stukkies ham,spek of worsies as versiering
Maak die vleis in klein bietjie water in ‘n pan gaar. Voeg die wortel by en kook nog ‘n rukkie. Meng die hawermout en meel in ‘n groot mengbak en vryf die botter in. Voeg die eiers by om ‘n taaierige pasta te maak. Skep de vleismengsel by en meng alles saam. Druk die mengsel in ‘n gesmeerde koekpan of 4 holtes van groot muffin pan. Bak vir ‘n halfuur. Laat afkoel en versier met die jogurt en stukkies ham.spek en worsies. *Tuis*

HONDEBEEN KOEKIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/09/hondebeskuitjie-idees.html
Maak: omtrent 30
Oondtemperatuur: 160˚C
70 ml (65 g) sagte margarine
10 ml Marmite
140 ml (75 g) melkpoeier
1 groot eier
715 ml (500 g) volkoringmeel
125 ml (50 g) biltongpoeier
Meng die margarien en Marmite saam en voeg 220 ml warm water by. Roer die melkpoeier en eier by om ’n gladde pasta te kry.
Voeg die meel en biltong bietjies-bietjies by. Knie vir vyf minute en rol tot 1 cm dik uit. Sny hondebeen-vorms daaruit en pak dit op ’n gesmeerde bakplaat.
Bak die beskuitjies in die verhitte oond vir 50 minute tot goudkleurig. Laat afkoel en hard word en bêre in ’n lugdigte houer.*Onbekend*


Charlotte Oosthuizen
Resep vir Honde beskuitjies
(Groot maat).

5 kop volkoring meel.
1 kop melk.
2 eiers.
10 eetl olie.
Bietjie sout / knoffelpoeier / uiesop poeier.
1/2 kop koue water.
Meng meel, eier, olie en geurmiddels in n bak. Gooi water stadig by. Roer aanhoudend. Knie deur. Rol uit 1cm. Druk uit met koekiedrukker. Bak 30-40 min in 180 gr oond.

No comments:

Post a Comment