Wednesday 7 October 2015

KERRIE KOOL MET ROKET EN SOETRISSIES



KERRIE KOOL MET ROKET EN SOETRISSIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/10/kerrie-kool-met-roket-en-soetrissies.html

*eie resep*Helena *
1 1/2 kg gekerfde kool[ 13 koppies gekerfde kool]
1/2kg gekerfde uie [5 groot uie gekerf]
3 Groen Soetrissies gekerf
3 Seldery stingels gekerf
METODE:
Gooi alles in kastrol en kook vir 10min
Dreineer goed en gooi Skoon water op
Voeg by
500g-1kg  Roket blare gekerf
Kook tot sag
Dreineer n bietjie en maak jou Sous
Sous:
2k asyn
2k suiker
125ml appelkooskonfyt
125ml Sweet-chilli sous
2-3k water
2t Matige kerrie [of sterk]
1 1/2t borrie
2t sout
½ t gemmer
1/2 t seldery saad
125ml Mielieblom[ Maziena]
METODE:
Kook alles vir so 3min.
Gooi die gedreineerde koolmengsel by en kook 10min.
Maak jou mielieblom aan met n bietjie water en gooi by tot die regte dikte en kook tot gaar.
Bottel warm!!!!N.S dit is baie lekker**Helena Kruger*




No comments:

Post a Comment