Thursday, 8 October 2015

BEESVLEIS STRIPS MET A LA KING SOUS


BEESVLEIS STRIPS MET A LA KING SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/10/beesvleis-strips-met-la-king-sous.html

Ek het gister-aand die resepie gemaak met Beesvleis strips[rump] en mens was dit lekker net vleisaftreksel gebruik e n 1t beesstertsoppoeier**saam met heerlike rys
Helena Kruger
1k gesnyde sampoene
1klein uitjie gekap
1/4k botter[ margarien]
1k melk [ miskien bietjie meer]
1k vleisaftreksel
3e meel
sout en peper
3k gebraaide steak strippies
Braai jou sampioene en uitjie liggies in jou botter
Voeg meel en soppoeier by en meng goed
Voeg jou melk en aftreksel by en kook tot dik
Voeg jou Strips by en maak deur warm.
N.S**voeg 1/2k geviesde ertjies by vir kleur
Helena Kruger  .