PLAK VAN FOTO AFDRUK OP KOEK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/10/plak-van-fotoafdruk-op-koek-barbara.html
Barbara Boucher
Maak botter versiersuiker aan met wit wooden spoon
100 gram wit wooden spoon met
200 gram versiersuiker
Klop baie goed voeg bietjie melk by tot dit reg is vir smeer, smeer 1 st laag aan sit in yskas vir n uur.
Smeer nou 2 de laag aan leker dik, hou kook water en n warm mes byderhand byderhand Smeer nou die koek glad en laat die mes kort kort warm word in die water . As die prentjie n gedrukte prent is maak dit los van die plastiek lagie en sit bo op jou koek net so, as dit van fondant gemaak is, tel versigtig op en sit dit ook net so op die koek, rond af met n ster buisie om die rante.
No comments:
Post a Comment