PHOTO FROM BAKED BREE |
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/10/room-styf-klits.html
Ingredients
1 teaspoon unflavored gelatin
1 Tablespoon cold water
1 cup cold heavy or whipping cream
3 Tablespoons sugar
1 teaspoon vanilla
Instructions
In the bowl of a mixer, beat the cream until it gets thick and starts to form peaks. Gradually make your way to high speed otherwise you will be wearing it. And so will your counters, ceiling, floors, you get the idea.
Gradually add in your sugar. I used confectioners sugar here, but usually I am too lazy and use plain old granulated sugar.
Add in your stabilizing agent of choice. (If you are using Whip-it though, that goes in first.)
Flavor it however you want. I am loving vanilla bean paste right now so I am using it in everything.
Source: Baked Bree
OM ROOM STYF TE
KLITS
1. Room
moet koud wees
2. Die
bak mag nie vetterig wees nie.
3. Probeer
bietjie strooisuiker
4.
Elrica
Jubber
Net
'n teelepel punt cream of tartar. dit werk wonders. ek gebruik dit wanneer ek
my black forest koeke maak. dit maak die room lekker styf en dit smelt nie so
vinnig nie.
Pasop
net vir te veel gebruik Anders gee dit die room 'n slegte smaak.
5. Maré
Nieuwoudt
Iemand het so ruk terug ook
gekla oor room wat nie wil styf word nie en toe het iemand gese daar is n
sekere room wat nie styf geklits kan word nie, neem aan dis dan seker net
pouring cream, mens moet blykbaar op houer kyk.
6. Gerome
Young neem 1 teelepel suurlemoen sap en gooi by terwyl j dit klop met 'n
bietjie strooisuiker.
7. Voeg ´n bietjie opgeloste gelatien by indien jy sukkel om room styf te klop.
No comments:
Post a Comment