Sardiens met Bruismeel
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/10/sardiens-met-bruismeel.html
Bestanddele
2 blikkies sardyne in tamatie, fyngemaak
1 koppie bruismeel
2 eiers
1 koppie kaas
Metode
Meng die bruismeel en eiers.
Meng die res van die bestanddele by.
Plaas in 'n oondbak, wat met botter gesmeer is.
Bak teen 180 grade vir 30 minute.
Bron: Rsg
Die Sardiens met bruismeel resep gister gemaak. Sommer getoets in muffin vorms ook.
Werk baie goed* 30/10/2015
Marietjie Van Tonder.
Werk baie goed* 30/10/2015
No comments:
Post a Comment