Wednesday, 11 November 2015

BUTTERNUTMOES GEVRIES


BUTTERNUTMOES VIR DIE VRIESKAS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/butternutmoes-gevries.html

So jy kan dit gebruik vir pampoenkoekies of n tert of jy kan net suiker byvoeg en botter vir soet of uie braai met bietjie sout en Sweet chillie ..maklik want dit is klaar gaar.
1. Sny Butternut in klein blokkies
2. Plaas in kastrol met bietjie water en kook gaar
3.Sorg dat al die water opgekook het
Maak fyn en laat afkoel
Plaas in sakkies in die Vrieskas*Helena Kruger