Saturday, 14 November 2015

VERNEUK BRON




VERNEUKBRON
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/verneuk-bron.html
1 Blikkie boeliebief
3 eetlepels gelatien
1 groot ui, gerasper
4 hardgekookte eiers, in skywe gesny
1 eetlepel kerrie
1 teelepel
borrie
1½ koppie koue water
Meng boeliebief, kerrie en koue water en sit so 'n ekstra kwart koppie warm water by gelatien om dit te laat smelt.
Meng alles saam.
Laat dit stol in yskas en sny in skywe**
Hannah Frauendorf Langenhoven** Foto Charmaine Dixon


COMMENT** 14/11/2015

Charmaine Dixon

FOTO BO AAN BLAD
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/verneuk-bron.html

Kyk nou net my Bully Beef loafie! Het gisteraand die resep op die blad gesien en moes dit net probeer. Ek het my eiers heel gelos. Brand so bietjie maar is regtig lekker ideaal vir 'n warm dag en sooo vinnig om te maak. Dankie julle:)