Friday, 6 November 2015

PARMESAAN BLACKPEPER SALAD DRESSING



PARMESAAN AND BLACKPEPER DRESSING
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/parmesaan-blackpeper-salad-dressing.html

1/4 k Mayo

1/2 k Suurroom

3 e Melk
1 e Parmesaan kaas
2t Asyn of suurlemoensap
1t fyn gemaalde swartpeper [half grof]
1/4t Knoffelpoeier
1/4t Uie sout of Aromat
Meng alles en plaas vir ten minste 1h in die yskas[om te trou]
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*Helena Kruger


 






HIER HET EK LEKKER HOENDERSLAAI GEMAAK MET DIE PARMESAAN DRESSING HEERLIK VERBY Helena Kruger 07/11/2015

 








PARMESAAN BLACKPEPER GARLIC DRESSING

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/parmesaan-blackpeper-salad-dressing.html

Ek het gisteraand die sous gemaak vir my gaste en dit was baie lekker..
het ook van die sous geneem en 1 knoffelhuisie baie fyn gekap n stukkie ui gerasper bietjie Dijon Mosterd bygevoeg n knippie rooipeper, fyn gekerfde Pietersielie gemeng en ook in die yskas geplaas ..Dit laatnag huistoe geneem en saam met n skyfie of twee Pizza ge-eet ..en Sjoe dit is baie lekker So n Romerige Knoffel Parmesaan Sousie..Probeer bietjie ..
Helena Kruger *5/11/2015