Thursday 26 November 2015

SLOW COOKER GROENTE EN WORSPOT


GROENTE EN WORSPOT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/slow-cooker-groente-en-worspot.html

*eie resep Helena*
Slow Cooker
1 pakkie Varkworsies in stukkies gesny [500g]
1 pakkie Boerewors in stukkies gesny[500g]
4 aartappels in kwarte gesny
3 -4 wortels in stukke gesny
2 uie fyngesny
2k Hawain Stirfry [gevries]
2 tamaties blokkies gesny
SOUS
2k warm water
1 pakkie Tomato Paste
Halwe koppie Sweet Chillie sous
1 Hoenderblokkie
Sout en Peper
Pietersielie
METODE
Maak jou Sous en gooi in die Slow Cooker
Kook jou aartappels en wortels net vir 6min in n bak in jou mikrogolf oond
Plaas die helfte van jou uie in die pot
Gevolg deur jou aartappels en wortels
Dan jou Tamaties
Plaas jou wors stukkies bo-op en dan jou gevriesde groente en die ander helfte van jou uie
Maak toe en kook op High vir 3h..As jy voel jou sousie is te min voeg net n klein bietjie water by maar myne was genoeg ..alwat ek moes doen later is om so 2t Mielieblom aan te maak met bietjie water en dit in te meng stadig want my sousie was bietjie dun..maar daar was nie tyd daarvoor nie..
Geniet dit **Jy kan enige groente in jou pot plaas wat jy het Helena Kruger*26/11/2015


  






No comments:

Post a Comment