Tuesday, 3 November 2015

VRUGTESLAAI SOUS



VRUGTESLAAI SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/vrugteslaai-sous.html

vars vrugte vir vrugteslaai
180 ml vars room
50 ml suurlemoensap
180 ml ongegeurde jogurt
25 ml suiker
MENG ALLES SAAM EN GOOI OOR VRUGTE
*Kos is oppie Tafel TV program*