Tuesday, 3 November 2015

MENGELSLAAI SOUS



LEKKER SLAAISLOUS VIR MENGELSLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/mengelslaai-sous.html

1/2 k appelasyn
1/2 k olyfolie
1 teelepel sout
knoffelvlokkies na smaak
halwe koppie tamatiesous
1 klein ui baie fyn gekap
halwe koppie suiker
1 t worcestersous
MENG ALLES SAAM EN GOOI OOR MENGELSLAAI
** .Kos is oppie Tafel TV program*