Tuesday 8 December 2015

THAI HOT SWEET CHILLI SAUCE


THAI HOT SWEET CHILLI SAUCE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/12/thai-hot-sweet-chilli-sauce.html

*Eie Resep Helena*
1k Asyn
2k Suiker
3k Water
3 Koffelhuisies fyngekap
1 e vars Gemmer gerasper
1k Chillies fyn gekap [rooi]
Knippie sout
Kook n stroop van 2k suiker,3k water
Gooi nou jou ander bestanddele by .
 En kook verder vir 20-30 min tot die dikte wat jy dit wil he
*Hier kan jy dit dikker maak met 2t Mielieblom*
Bottel in warm bottles en verseel dadelilk
Baie lekker **Helena Kruger 07/12/2015
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*



 

.

 


Al weer in die CHILLIES ingewees vandag**eish
hier het ek die resp gebruik maar dit net met Habaneros en Jalapenos gemaak...gevaarlik se ek vir julle..Helena
THAI HOT SWEET CHILLI SAUCE

*Eie Resep Helena*
1k Asyn
2k Suiker
3k Water
3 Koffelhuisies fyngekap
1 e vars Gemmer gerasper
1k Chillies fyn gekap [rooi] habaneros en jalapenos gemeng]**
Knippie sout
Kook n stroop van 2k suiker,3k water
Gooi nou jou ander bestanddele by .
En kook verder vir 20-30 min tot die dikte wat jy dit wil he
*Hier kan jy dit dikker maak met 2t Mielieblom*
Bottel in warm bottles en verseel dadelilk

Baie lekker Warm**Helena Kruger **25/02/2016


                                                                 27/03/2016 *Helena Kruger*


*******************************************************************************

Gevaarlike sousie gekook vandag..maar baie lekker met Habaneros..eish.. een stel net fyngekap[stukkies] en die ander stel baie fyn gemaak soos n loperige sousie ** Helena Kruger * 31/08/2016..P/A
THAI HOT CHILLI SAUCE


 



 


*******************************************************************************

 



 




No comments:

Post a Comment