Wednesday 27 January 2016

SKAAPBLAD IN DIE OOND

Heerlike SKAAPBLAD in die OOND
Plaas Skaapblad wat jy lekker gesout en peper en koljander bo-op
Plaas jou aartappels rondom met so hier en daar n stuk heel uie en as jy wil n Knoffelhuisie of twee Bietjie Tiemie ook bo-oor of n takkie of twee
Gooi so n halwe koppie water of aftreksel langs die kant in
Maak toe met foil en plaas in die oond op 100*C vir so 6h..Yummy *Helena Kruger 27/01/2016

 

No comments:

Post a Comment