Tuesday, 23 February 2016

RED ROMAN OP DIE KOLE

RED ROMAN OP DIE KOLE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/02/red-roman-op-die-kole.html

So het Pappie gisteraand vir ons n vars vissie vanaf die see gebraai.**
Red Roman het so 'n delikate smaak, net vars suurlemoensap, baie gesmelte botter, klein bietjie vars knoffel[as jy wil]sout en swartpeper en gekapte vars kruie (pietersielie, tiemie, origanum en fennel) het die vis baie lekker komplimenteer.
Met gebraaide patats in foil en heerlike vars gebakte Ciabatta brood met tamatiekonfyt op ..
Helena Kruger en Dawie Kruger**22/02/2016