Wednesday 24 February 2016

HABANERO HOT SAUCE


HABANERO HOT SAUCE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/02/habanero-hot-sauce.html
**eie verwerking Helena**
300 g Habanero chillies in stukkies gesny
2 liter wit asyn [5%]
2 kop suiker
150 g sout
100 g geskilde knoffelhuisies, gekneus
1t Paprika
1t Rooi Peper
1 Pakkie Tamatie Paste
1 t gerookte Paprika
Metode:
Skep al die bestanddele in 'n glashouer of plastiek bottel.
Laat trek vir ongeveer 12mde[myne het net 11mde gehaal]
Verpulp na staantyd en vryf die moes deur n sif [verpulp dit baie goed]
Meng 1 t Xanthan Gum Poeier [verkrygbaar by Gesondheidswinkels of afdelings]
Met 2k van jou vloeistof [ dit meng nie] klits en plaas vir 1min in mikrogolf oond
Klits baie baie goed en gooi deur n siffie dit dan by jou groot mengsel
Klits goed en bottel dit en bere op jou rak..
N.S>>>Baie baie lekker**het n vreemde smaakie van die Habaneros>>Lekker oor Slapchips of gebruik dit in slaaisous PASOP dit brand**24/02/2016

.Helena Kruger 02/04/2015 het ek dit ingemaak om te fermenteer
 













No comments:

Post a Comment