Tuesday, 12 April 2016

SOET JALAPENO EN KNOFFEL SOUS



SOET JALAPENO EN KNOFFEL SOUS 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/04/soet-jalapeno-en-knoffel-sous.html

**eie Resep Helena*
Sny vier groot Jalapeño-Rissies en vier Knoffelhuisies fyn.[16 Jalapenos..16 Knoffel]
1klein uitjie[ 4 uitjies]
Kook dit in  bietjie water tot amper sag
Meng
50 ml water [ 250ml]
50 ml suiker [250ml
50 ml witasyn  [250ml
¼ t Sout [1t]
Gooi die mengsel by die rissies en knoffel
Verhit tot kookpunt en laat dit vir 10min kook tot sag en gaar
Maak 10ml[30ml] Mielieblom aan met bietjie water en roer in
Kook tot mooi glanserig en gaar
Bottel warm in warm bottels
Baie baie lekker**
N.S> Ek het net alles 4x verdubbel
Helena Kruger* 11/04/2016
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 



JALAPENO SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/04/soet-jalapeno-en-knoffel-sous.html
4 x 250mlJalapeno's gemaal
100g gamaalde knoffel
100g vars gemaalde gemmer
5ml sout
2kg suiker
1.2 liter wit asyn
Kook asyn, sout en suiker saam tot opgelos. Voeg gemmer, knoffel en jalapeno's by. Kook vir 15 tot 20 minute. Verdik met mazina en klein bietjie water. Ongeveer 6 hoogvol teelepels. Bottel warm. Absoluut n treffer. Ek het dieselfde gedoen met bell chillie/ peppadews.

Ronel Boshoff Nothnagel**28/07/2016
BOTTEL-EN-BERE-RESEPTE
.