Tuesday, 12 April 2016

WORTELS EN JALAPENO PIEKELS

WORTELS EN JALAPENO PIEKELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/04/wortels-en-jalapeno-piekels.html

*eie resep Helena Kruger*
SOUS:
5 k Asyn
1k Water
2k Suiker
2t Sout
1/2 t Droe Dil
15 Peperkorrels

GROENTE:
1kg Wortels gesny soos jy dit verkies
2 uie in ringe gesny
7-8 Knoffelhuisies in repies gesny
10 Jalapenos[of meer]
BOTTELS:
Mosterd saad [geel]
METODE:
Kook jou SOUS vir 3min
Voeg jou wortels,Jalapenos, uie en knoffel by en kook vir 10min
Die wortels moet nog lekker hard en crispy wees
Gooi 1t van die mosterdsaad onder in jou voorbereide bottels
Vul jou bottels[warm] met die groente en gooi jou sous bo-oor
Haal al die borreltjies uit met n sosatie stokkie en verseel dit warm en styf
Laat staan vir ongeveer 2weke voor gebruik*Helena Kruger*11/04/2016


                                                                 27/05/2016