Tuesday, 12 April 2016

KERRIE UIE MET N TWIST

KERRIE UIE MET N TWIST
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/04/kerrie-uie-met-n-twist.html

**Eie verwerking Helena*

2 kg Gesnyde uie
1 Rooi Soetrissie blokkies gesny [klein]
1 Jalapeno fyngekerf
1t sout
2k Asyn
3 k Suiker
3 k water [om in te kook]
2 t Kerrie
1t Borrie

2 e Mielieblom [Maziena]
Kook uie, soetrissies, Jalapeno en sout vir so 10min in water tot amper sag
Meng ander bestd. behalwe mielieblom en voeg by
Kook vir so +-10min
Maak mielieblom aan met bietjie water en roer in
Kook 5min tot mooi blink en bottle warm 11/04/2016*Helena Chilli Kruger*baie lekker>>