Thursday, 28 April 2016

BREAD AND BUTTER PICKLES MICROWAVE



BREAD AND BUTTER PICKLES MICROWAVE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/04/bread-and-butter-pickles-microwave.html

*eie verwerking Helena Kruger*
2 Komkommers dun gesny
2 Uie dun gesny

SOUS
2 k Suiker
1 ¼ k Asyn
1 ½ t Sout
½ t Borrie
1 t Geel Mosterdsaad
½ t Seldery saad

METODE
Meng sous bestd. Baie goed in n glasbak [mic]
Meng komkommers en uie
Meng alles baie goed en plaas in die Mikrogolf oond
Kook 3min op High*
Roer goed deur
Kook weer 3min
Roer weer goed deur
Kook nou 4min en roer goed en bottel dit warm in warm bottels
Laat dit staan vir ten minste 3dae voor gebruik..lekker *crispy*


N.S> My 2de probeerslag het ek in die sous 2t Mielieblom[Maziena] ingeroer en dun repies wortels bygevoeg..Sousie bietjie dikker..Baie lekker Helena Kruger**26/04/2016


         BREAD AND BUTTER PIEKELS MET REPIES WORTELS EN BIETJIE BORRIE BY



                                                           PLAIN>>>28/05/2016



Weer bietjie BREAD AND BUTTER PIEKELS gemaak vandag >Helena Kruger>17/08/2016
Met n toets ***regterkantse 3 botteltjies het ek die komkommer en uie blokkies gesny*